duskant sutherland


Vingeroefening* #1
Oktober 30, 2007, 6:23 nm
Filed under: Kiekies

Bietjie rondgespeel met my kamera se sluiterspoed. Na ek idiwidi se comment gekry het het ek gedink ek gaat vir julle vra wat julle sien…dalk het ons inderdaad ‘n Rorscharch geval hier beet . 🙂

img_0210.jpg

* Met erkenning aan Johan Swarts


7 Kommentaar so far
Lewer kommentaar

Hei! Was bietjie lanklaas hier, nou moet ek baie opvang!
Ek kan niks van jou pics of jou bladsy sien nie.
Dit suck bietjie.
Maar die ander goed is baie great! Keep it up!

kommentaar deur Grrr

as ‘n mens dit soos ‘n rorscharch toets benader, dan sien ek ‘n hartseer mannetjie met ‘n lang neus.

kommentaar deur idiwidi

Thanks Grrr…ek dink dit mag dalk ‘n WordPress server ding wees, gister het ek dieselfde oorgekom.

kommentaar deur duskant

sjoe, ek weet nie wat dit is nie, maar dis mooi 🙂

lyk vir my soos iemand wat in vuur verswelg word. net sy kop steek uit. (ek’t onlangs ‘n BBC documentary gekyk oor die son, dalk speel dit ‘n rol in wat ek sien).

of dalk word hy uitgepop…

kommentaar deur Johan Swarts

Wel, ek sien steeds niks. Wanneer kan ons bymekaarkom sodat ek kan sien wat jy sover gedoen het?

kommentaar deur Grrr

Grrr, is jy op breëband? Sal bietjie vir jou wys, ek hoor jy is ‘n vroeë Karooganger hierdie jaar?

kommentaar deur duskant

Whoooohoooooooo! Ek sien op die oomblik darem iets! Stunning! Jy mag maar, hoor. Ek dink ek gaan my kameratjie wegbere uit nederigheid voor die groot meester.

kommentaar deur Grrr




Lewer kommentaar op Grrr Kanselleer antwoord