duskant sutherland


Van vroeg, van kindsbeen af…
Maart 6, 2009, 9:11 vm
Filed under: Gedagtes

vlees1

Besef ek nou vanmore iets wat my aan die dink sit…

Daardie prawn-pienk kleurkryte waarmee ons altyd so lekker geteken het toe ons klein was…wat het jy dit genoem? Ook “menskleur”?

Neem gou ‘n oomblik. Think about it.

landscape3

Advertisements

14 Kommentaar so far
Lewer kommentaar

damn…

Kommentaar deur Johan Swarts

Wrang hoor wat jy meen.

Kommentaar deur Wrang

Ja ons het . . . hoe skaam voel ek nou.

Kommentaar deur rosalindfranklin

wat noem hulle dit vandag?

Kommentaar deur Sonkind

Oopsie… Menskleur pienk. Dis amper soos al die lipstiffies wat hulle “nude” noem…

Kommentaar deur netjane

Die Koreane noem dit “flesh color” 😉

Kommentaar deur Kaalvoetinireen

Rosa, waaroor voel jy skaam?

😆 Dis net ‘n grappie!

Kommentaar deur boerinballingskap

[…] gaan loer hier, en moenie vergeet nie. iThemba School […]

Teruglui deur Kan jy onthou? : A Different View of Reality

😆 Dit is sooo waar.

Kommentaar deur demoerin

Laat my nou dink aan my menskleur bra’s… 😳

Kommentaar deur Pikkelik

Ek het dit ook mens kleur genoem,so sal my kinders seker ook….

Kommentaar deur candylove

Ha, ha! So was dit ja! Ons moet seker skuldig voel. Aan die ander kant, sou kinders iewers in Europa ‘n 100 jaar gelede skuldig moes voel as hulle dit menskleur genoem het?

Kommentaar deur mykopop

Goeie vraag, mykopop, maar ons weet vandag van beter, nie waar nie?

Kommentaar deur Emil

Dis waar Emil, wat ek probeer sê is dis jammer ons word nou veroordeel vir wat gebeur het toe ons kinders was en nie van beter geweet het nie.

Kommentaar deur mykopop




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s



%d bloggers like this: