duskant sutherland


‘n Reguit pad in Namibië
Oktober 11, 2007, 8:37 vm
Filed under: Goeters

Met my inskrywing oor die lang pad wat ek gery het daar in die Vrystaat vra Jo-Ann Schou my of ek die suide van Namibië ken. Ek moet sê ek ken hom nie juis nie maar het vroeër die jaar daardeur gery en op nog ‘n lekker lang stukkie pad anderkant Solitaire opgeëindig. Ongelooflike mooi stukkie aarde! As enige van julle ook al so ‘n mooi stukkie langpad gery het, vertel bietjie daarvan en post fotos!

oppad_nam.jpg

Advertisements