duskant sutherland


Grap
Oktober 29, 2007, 7:59 vm
Filed under: Grappe

Onder meeste van my vriende staan ek bekend as een van die mense wat die “bad-ste jokes” kan vertel. Ek weet glad nie hoekom hulle so sê nie of wat hulle met “bad” bedoel nie (en ek weet ook nooit hoekom hulle reaksie op my grappies gewoonlik wissel van “Dude, stop voor jy jouself seermaak”, “No good” tot “Nice one, grapgat” nie…). Anyway, ek hoor hierdie goeie grappie die ander dag:

Twee vlieë gaan eet uit. Die een bestel vir hom ‘n groot bord, um, poef, met baie knoffel op. Die ander een sê vir die kelner “geen knoffel op my poef nie asseblief, dit laat my asem stink…”.

🙂

Advertisements

5 Kommentaar so far
Lewer kommentaar

My tipe grap – kry ander vriende! 🙂

Kommentaar deur boerinballingskap

bwahahaha

Kommentaar deur Johan Swarts

? I don’t get it ….

Kommentaar deur Grrr

Mmm..Grrr…wel, daar is ‘n diep filosofiese beginsel (ek dink amper dis Grieks van aard en het deur die denke van Sokrates tot stand gekom) waarop ek omtrent my hele lewens en wêreld beskouing baseer, wat sê:

“…explaning a joke is killing it…”
🙂

Kommentaar deur duskant

Wel, daai grap van jou stink anyway, so ek dink hy’s klaar vrek!

Kommentaar deur Grrr




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s



%d bloggers like this: