Ses maande se kiekies
4 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Augustus 17, 2009, 2:34 nm
Filed under: Kiekies
Filed under: Kiekies














4 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Jy bly ‘n meester met ‘n kamera! Ek kan sien dat vir van die foto’s jy vir die regte tyd moes wag sodat die lig net reg was, baie geduld.
Die een van die ou bakkie-wrak laat my dink aan Richard van der Westhuizen se song Nagel se Draai. En ook aan my kinderdae, waar daar gewoonlik so ‘n ou wrak iewers op die werf naby die kraal en die hoederhokke gelê het en ook sommer as speelplek gedien het.
Comment deur mykopop Augustus 18, 2009 @ 7:46 vmAs bg. die resultaat is, dink ek jy moet maar meer gereeld blogverlof neem!
Comment deur boerinballingskap Augustus 18, 2009 @ 10:58 vmWow dit is uitstekende foto’s !
Comment deur meermin Augustus 18, 2009 @ 11:47 vmWicked! Hulle is almal blêddie mooi, laat my so verlang….
Comment deur henno Augustus 18, 2009 @ 11:09 nm