duskant sutherland


Die Boek se Afrikaanse tande (al porrende)
Maart 11, 2009, 9:00 vm
Filed under: Goeters

por

‘n Mens kan gerus met ‘n breë smile ‘n pluimpie aan die nuwe Afrikaanse Facebookkoppelvlak toedig.

Is ek toe nou vanmore drie keer “geknyp”, waarna ek twee daarvan beantwoord het met ‘n lekker “por”!
Ditsem, ek hou daarvan!

landscape32


6 Kommentaar sover
Lewer kommentaar

Hehe! Dis oulik. Ek sal bietjie gaan loer ;-)

Comment deur kaalvoetinireen

Ek purr sommer van lekker.

Comment deur Emil

:lol: Ek was verlore vir ‘n dag of wat. Het egter lekker geglimlag deurentyd!

Comment deur demoerin

Duskant baie geluk met jou verjaarsdag! Mag die jaar vir jou net mooi dinge inhou en ek hoop jy word vandag uit jou skoene bederf!
Groete

Comment deur Wipneus!

Ek was eers half verward met die Afrikaans, maar nou’s dit vir my lekker.

Comment deur netjane

lmga lekker dag vir jou !!

Comment deur meermin




Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>