Die Boek se Afrikaanse tande (al porrende)
Maart 11, 2009, 9:00 vm
Filed under: Goeters
Filed under: Goeters

‘n Mens kan gerus met ‘n breë smile ‘n pluimpie aan die nuwe Afrikaanse Facebookkoppelvlak toedig.
Is ek toe nou vanmore drie keer “geknyp”, waarna ek twee daarvan beantwoord het met ‘n lekker “por”!
Ditsem, ek hou daarvan!

6 Kommentaar