Elke hond…
6 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
February 3, 2009, 1:30 nm
Filed under: Grappe
Filed under: Grappe
Lanklaas het ek ’n grap of twee vertel hier op die bladsye van duskant. “Ook maar goed so”, sal baie van my vrinne dalk sê…Maar ek is nie onwillig nie en wat is die lewe dan nou sonder ‘n bietjie lag.
En dink ek toe mos die afgelope naweek aan hierdie twee oulike hond-grappies.
Waar vind ‘n mens ‘n hond sonder bene?
Daar waar jy hom gelos het!

Wat maak ‘n mens met ‘n hond sonder bene op ‘n Sondagmiddag?
Jy neem hom vir ‘n sleep in die park.
He he…oulik, nè! Kan jy aan ander afbeenhondegrappies dink? Let’s hear it!

6 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
My tipe humor!
Comment deur boerinballingskap February 4, 2009 @ 12:57 nm
Comment deur meermin February 5, 2009 @ 5:43 vmlollers
nee jong, ek weet net hoekom sannie van die swaai afval.
Comment deur Johan Swarts February 9, 2009 @ 9:04 nm(awesome header!)
Comment deur Johan Swarts February 9, 2009 @ 9:05 nmThanks Johannes…hoekom val sy?
Comment deur duskant February 11, 2009 @ 11:44 vmwant sy’t nie arms nie.
Comment deur Johan Swarts February 13, 2009 @ 11:57 nm