Karookiekies vir oulaas…en neelscapes
5 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Januarie 25, 2009, 8:50 nm
Filed under: Kiekies
Filed under: Kiekies
Uiteindelik is ek terug op my verwaarloosde werf. Ek voel so skoon soos ‘n vreemdeling in die midde van al die ou gesigte en nuwe intrekkers. Nietemin, voorspoed vir die nuwejaar – dan maar ‘n laat wens!
Oudergewoonte maar ook vir oulaas, ‘n paar Karookiekies wat ek die pas-afgelope Desembervakansie daar duskant die ysterbome en waterdamme van Sutherland geneem het.











Soos ek hierbo gesĂȘ het, dit is oulaas se kiekies.
Ek het besluit om na dese ‘n spesifieke blogtuiste vir my kiekieprobeerslae in te rig en beplan om binnekort sommer ‘n domein daarvoor te registreer sodat ek lekker piesangs kan gaan met die voorkoms en uitleg. Nouja, om meer kiekies te sien, volg gerus die skakel na die tydelike “neelscapes”:

5 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

uitstekend! ek link op my blogroll.
Comment deur Johan Swarts Januarie 26, 2009 @ 8:15 vmIs dit jy wat op daai laaste kiekie die riel dans?
Comment deur Piesangverkoper Januarie 27, 2009 @ 4:46 vm@ Johan, thanks bra – ek waareer!
@ Piesangverkoper – yap yap, die self timer het oortyd gewerk!
Comment deur duskant Januarie 27, 2009 @ 6:26 vmMEESTERLIKE foto’s.
Comment deur ding Januarie 27, 2009 @ 4:13 nmDing is stomgeslaan.
Dit is leefbaar lewendig en vertel boekrakke vol boeke.
Skitterende foto’s. Ek sal moet kon aanklop vir raad! Verseker is Neelscapes ook op my blogroll.
Comment deur Emil Januarie 28, 2009 @ 7:31 nm