Karookiekies vir oulaas…en neelscapes
Januarie 25, 2009, 8:50 nm
Filed under: Kiekies
Filed under: Kiekies
Uiteindelik is ek terug op my verwaarloosde werf. Ek voel so skoon soos ‘n vreemdeling in die midde van al die ou gesigte en nuwe intrekkers. Nietemin, voorspoed vir die nuwejaar – dan maar ‘n laat wens!
Oudergewoonte maar ook vir oulaas, ‘n paar Karookiekies wat ek die pas-afgelope Desembervakansie daar duskant die ysterbome en waterdamme van Sutherland geneem het.











Soos ek hierbo gesĂȘ het, dit is oulaas se kiekies.
Ek het besluit om na dese ‘n spesifieke blogtuiste vir my kiekieprobeerslae in te rig en beplan om binnekort sommer ‘n domein daarvoor te registreer sodat ek lekker piesangs kan gaan met die voorkoms en uitleg. Nouja, om meer kiekies te sien, volg gerus die skakel na die tydelike “neelscapes”:

5 Kommentaar
