‘n Karoowens…
11 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Januarie 2, 2009, 9:05 vm
Filed under: Kiekies
Filed under: Kiekies
Hierby ‘n foto wat ek donkerdag vandag geneem het hier duskant die plaashuis
(hoop dit dien as verweer vir my blogstilte).

Ek hoor stilte. Ek drink sterre. Ek leef Karoo.
Ek is duskant sutherland.
Salig.
Voorspoed vir die komende jaar – mag dit juig!
Karoogroete tot sommer binnekort!

11 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Pragtig en baie mooi woorde.
Comment deur boerinballingskap Januarie 2, 2009 @ 11:47 vmPragtige, pragtige foto!
Comment deur boendoe Januarie 3, 2009 @ 5:40 vmDis asemrowend mooi!
Comment deur Wipneus! Januarie 3, 2009 @ 8:25 vmVoorspoed vir die Nuwejaar!
Dis so mooi en dien as baie goeie verskoning!
Comment deur NetJane Januarie 5, 2009 @ 8:47 vmMooi woorde. Voorspoed vir 2009.
Comment deur Emil Januarie 5, 2009 @ 9:22 vmBaie baie mooi!! Net die beste vir 2009!
Comment deur meermin Januarie 7, 2009 @ 5:31 vmBaie mooi Duskant! ‘n Baie voorspoedige 2009, hoop ons hoor en sien sommer baie van jou!
Comment deur mykopop Januarie 10, 2009 @ 5:41 vmBaie mooi!
Comment deur Krista Januarie 13, 2009 @ 2:54 nmHoe laat jy my nou verlang. Geniet dit. Ons is dv Julie weer in die Karoo.
Comment deur Roer Januarie 19, 2009 @ 2:52 nmEish, jong, wat het toe met die inbraak gebeur?
Comment deur Johan Swarts Januarie 23, 2009 @ 11:04 vmDankie mense! En hallo julle!
@ Roer – lekker! Waar gaan julle rond wees?
@ Johan – maar ‘n bummer, klomp klere, horlosie en whiskey
gevat. Maar ek het nou getrek…na ‘n BAIE lewendige kommune…eish!
Comment deur duskant Januarie 27, 2009 @ 6:44 vm