duskant sutherland


Vir Netjane: ‘n Brommer!
November 12, 2008, 8:13 vm
Filed under: Kiekies

Ek speel nog alte lekker met my nuwe speelding! Ongelooflik watter nuwe (makro)wêreld hierdie stukkie tegnologie ontsluit…en daarby vra Netjane toe vir nog ‘n ou kiekie of twee.
Ek is natuurlik glad nie onwillig nie…inteendeel! ;-)

Brommer. Mooi nè!

img_1746

landscape33


11 Kommentaar sover
Lewer kommentaar

Dankie! Ek kan heeldag na sulke makro fotos kyk. Seker omdat ek nie juis “‘n clue” het as dit by fotografie kom nie!

Comment deur netjane

WOW!

Comment deur wag-ʼn-bietjie

Ek sê ook Wow! Baie mooi!

Comment deur Wipneus

Wel, ek het nou nie gedink ek sal eendag van ‘n brommer se^ wow nie, maar inderdaad. Wow! Speel gerus voort.

Comment deur Roer

Foto is mooi, hoe soek ek nou net ‘n vlieè plak om hierdie brommer mince te maak!

Comment deur meermin

Skaamtelose selfpromosie: die Silwer Ponie het ‘n nuwe eienaar gekry!

Comment deur Johan Swarts

Is daai foto in die Karoo geneem?

Comment deur piesangverkoper

Dankie julle…My broer is natuurlik vreeslik skepties oor die hele makro-fotografie ding, hy se hy vermoed ek het die brommer doodgemaak, hom met haarsprei behandel dat hy mooi lewendig lyk, en hom toe op die blaar neergesit ;-) want hy glo nie dat ‘n brommer so lank kan stilsit nie…
Piesangverkoper – baie welkom !!! Nope, in Pretoria na ‘n laatmiddagreenbui.

Comment deur duskant

NS – Johan…ek wou dit nounie hardop se nie ja…aan die ander kant, “skaamteloos” is so ‘n sterk woord! :-)

Comment deur duskant

Lyk my die brommertyd in blogland! Uitstekende foto! Weet nie hoe lank jou brommer stilgesit het nie, myne het nie veel van ‘n keuse gehad nie: http://mykopop.wordpress.com/2008/11/24/sommer-n-brommer/

Comment deur mykopop

In hongarye. verlang huistoe. vind jou inhoud dieper as wat die oe kan lees. en geniet die afrika in jou styl. iwan

Comment deur iwan




Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>