duskant sutherland


Stephanus Johannes Paulus Kruger
Oktober 10, 2008, 5:40 nm
Filed under: Goeters

Stephanus Johannes Paulus Kruger
10 Oktober, 1825 – 14 Julie, 1904

Geluk oom, nou kan dit donder…


6 Kommentaar sover
Lewer kommentaar

my maggies, ek het lanklaas hier ingeloer en hier post jy sommer ‘n massa woorde!

my gunsteling foto daar onder is die heilige blomme. g00d stuff.

Comment deur Johan Swarts

Kan ons nou maar reën kry, oom Paul?

Comment deur Krista

My ou doring van ‘n mede-blogger!

Jy het ook nie vergeet nie.

Wat ‘n fenominale man. Ek sou wat wou gee om my hande om ‘n beker koffie op die ou se stoep te kon sit, en met hom gesels oor die land wat hy so lief gehad het.

Weet jy die eeste skote van die ABO het Saterdag, 11 Oktober 2008, om 17:00, 109 jaar gelede, geklap?

Genoeg van die verlede – die Karoo blom mooi. Seker daar by jou hartland ook? Ons is darem naby bure, en ek kan nie sien dat ons alleen die prag en praal van die natuur se uitstalling beleef nie.

Comment deur Skoor

Ahhh ou Skoor, ek dog al jy’t my vergeet ;-) Ja mens kan mos nie Krugerdag vergeet nie!
Die Karoo is inderdaad ongelooflik mooi, nat en geil van die blomme…’n fees vir die oog (en die kameralens :-) )
Ek’s mal daaroor as die seisoen so drasties visueel draai, herinner mens weer aan die dinamiek van die kosmos (diep, nè ;-) )!

Comment deur duskant

Thanks Johan – so tussen my en jou, heilige sutherland blomme is ook my favourite daar!

Comment deur duskant

Hy was my 4 geslagte groot oupa grootjie aan my pa se kant. My tannie ( pa se sus) het nog die groot swart koffie kan wat op die tes gestaan het. Daarin was daar lekke koffie gekook. Was gebruik in die Kruger-huis. Baie vergeet watter impak Oupa Kruger gehad het op ons land. Ouma Gesina en Oupa Paulus Kruger.

Comment deur Tricha




Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>