Dancing in Memphis…
Maart 13, 2008, 11:10 nm
Filed under: Goeters
Filed under: Goeters
Die wanderlust maak my weereens onrustig…
Uiteindelik…na ‘n belaglik-omvattende proses is ek more oppad na die Verenigde State van Amerika om daar stukkies van my toekoms te gaan verken. Ook sien ek na etlike maande weer my beste vriende wat daar woon. Ek sien uit. Baie.
Maar dit beteken allermins dat ek nou my blogtekkies ophang vir die paar weke.
Sien julle in Memphis!
6 Kommentaar