Filed under: Gedagtes

Frank (Nyandembe)
1920(?) – 2008
Frank was die eerste respondent / informant met wie ek kontak gemaak het toe ek tot onlangs veldwerkvanorsing vir my MA in die Limpopo Vallei gedoen het. Eers het ek baie dae by hom spandeer om oorgelewerde inligting te dokumenteer maar later het hy as my vertaler gedien wanneer ek die gemeenskappe in die ou Venda-hartland besoek het. Tussen ons het daar oor die jare ‘n sonderlinge vriendskap ontstaan wat my diep in sy hart en wese geneem het en hy was op sy beurt baie trots op die jong Makoa wat onder sy mentorskap was…
Hy was ‘n ongelooflike bron van kennis en wysheid en ek het baie by hom geleer.
Hy het my geneem diep in die Soutpansberg na mense, plekke en tye waar min witmense al ooit was (sien http://duskant.wordpress.com/2007/11/21/lig/ ).
‘n Ryk en waardevolle boek is nou toe…
No Comments Yet sover
Lewer kommentaar
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>