Comments on: Die wrang smaak van die Web-Ellis Trofee…

By: Die Gestorwe Soldaat
Hoog tyd dat die buitelanders se oë begin oopgaan.  Die diskriminasie van die ANC-regering laat Verwoerd en sy cronies deesdae na ‘n kinderkranspartytjie lyk, en die wêreld kyk leepoog toe sonder om ‘n vinger te roer.

Ek sal graag wil sien dat ‘n span wat op grond van diskrimenerende beginsels gekies is, onder meelbomme en protesaksies gebuk gaan.  Dis tyd dat die regering van vandag begin ontvang wat hy so mildelik aangestook het in die 60’s, 70’s en 80’s.  Solank as die buiteland stilbly, sal die stem van redelikheid ook nie hier ter plaatse gehoor word nie.  But then again – net soos Mugabe, sal ons leiers dit seker ook afmaak as pogings van die Weste om in te meng in die soewereine sake van ons land…

By: Grrr
Wel, ek het jou raad gevolg, en Trespodidas het die lig gesien. Maar ek sukkel met ‘n hele paar goete. Sal nog met jou daaroor konfereer … 24.com se Blogs werk nog steeds lekker maklik.

By: trespodidas
Wil net kom hello sê en kennis maak!   Hoe kry jy dit reg om die ander goeters op jou blog (dis nou nie die goed wat jy post nie, maar die opskrifte ens) in AFRIKAANS te kry????