…[ongetiteld].
Januarie 23, 2008, 7:53 vm
Filed under: Gedigte
Filed under: Gedigte

Mnr. Duskant…
met ‘n enkele knoppie
toor hy en verf hy
met ‘n enkele knoppie
ruk hy ons
deur ‘n kuberpoort
tot anderkant duskant
tot daar waar ver is
ruk hy ons
oor ‘n afgrond
van ongeloof
oor pompe en Pompies
en wolke wat vlam
of wat pienk is
Baie dankie, Mykopop – jy het vandag vir my en my kiekies ‘n woordkuns-skadu kom maak. Ek waardeer dit opreg.
6 Kommentaar