duskant sutherland


Ignorance is bliss…
Januarie 21, 2008, 10:19 vm
Filed under: Kiekies

So met al die donker, slegte en lelike (in geen spesifieke volgorde nie) dinge wat in onse boesems lêplek vind het ek gedink ek ontvlug so bietjie en gaan kuier in die Karoo…wie is ook nou nog verder lus om Steve se stinkstories uit te sniffel of Eskom beurt(elings) te kiëlhaal…

Eerder ‘n paar foto’s wat ek pas-afgelope Desember geneem het op die Plaas.

img_1586.jpg
“Maanlig Dam” (bietjie jammer van die lens-glare onder die maan…)

img_2584.jpg
“Ou windlaaier”

img_2025.jpg
“Pompies”

img_2488.jpg
“Die droë wêreld”

img_2647.jpg
“Na die reën”

img_2675a.jpg
“Laatmiddag werkies”