sterrewag duskant sutherland
2 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
September 14, 2007, 12:51 nm
Filed under: Goeters
Filed under: Goeters

2 Kommentaar sover
Lewer kommentaar
Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Ek wil net graag weet, indien enige iemand my kan help:
Comment deur isabel Oktober 19, 2009 @ 8:27 vmGISTERAAND (SONDAGAAND 18 OKT) rondom 8 uur die aand was daar ‘n “ster” in die hemelruim wat van suid na noord beweeg het. Elke ongeveer 15 sekondes het die “ster” ‘n “ligskifsel” (amper soos ‘n klomp sterretjies) afgegee, amper soos ‘n mot doen in koffie, ens. Die ligskifsel het dan ‘n sirkel om die ster gevorm.
Daar was verskeie sirkels om die “ster” Almal dof, tog sigbaar. Dit het vir ongeveer 10 min aangehou en toe ewe skielik opgehou. Toe het die ster net voortbeweeg – steeds noord.
Bure het dit ook gesien, maar nie so duidelik soos ek nie, want naby hulle brand straatligte. Ek was agter my huis.
Wat het ek gesien? ‘n Ruimtestasie??? Ek sien niks in die media vandag daarvan nie.
Kan iemand my help???!!!
(mev) I. Gildenhuys
Ek soek ook na inligting, weet nie waar ek kan begin soek nie, veral as iemand ‘n “picture” het
Comment deur Charlotte Oktober 28, 2009 @ 12:11 nm